1. 1

    Die Antwoord - Ugly Boy

  2. 2

    Die Antwoord - I Fink U Freeky

  3. 3

    Die Antwoord - Baby's On Fire

  4. 4

    Die Antwoord - Cookie Thumper

  5. 5

    Die Antwoord - Enter the Ninja

  6. 6

    Die Antwoord - Banana Brain

  7. 7

    Die Antwoord - Pitbull Terrier

  8. 8

    Die Antwoord - Strunk

  9. 9

    Die Antwoord - Fok Julle Naaiers

  10. 10

    Die Antwoord - Alien

  11. 11

    Die Antwoord - Baita Jou Sabela (feat. Slagysta)

  12. 12

    Die Antwoord - Evil Boy

  13. 13

    Die Antwoord - Fatty Boom Boom

  14. 14

    Die Antwoord - Fat Faded Fuck Face

  15. 15

    Die Antwoord - Girl I Want 2 Eat U

  16. 16

    Die Antwoord - Happy Go Sucky Fucky

  17. 17

    Die Antwoord - Love Drug

  18. 18

    Die Antwoord - Never Le Nkemise 1

  19. 19

    Die Antwoord - Daddy

  20. 20

    Die Antwoord - Everything Is Perfect

  21. 21

    Die Antwoord - Gucci Coochie

  22. 22

    Die Antwoord - Pokèmon

  23. 23

    Die Antwoord - Raging Zef Boner

  24. 24

    Die Antwoord - Rich Bitch

  25. 25

    Die Antwoord - Beat Boy

  26. 26

    Die Antwoord - Darkling

  27. 27

    Die Antwoord - Dazed & Confused (feat. God)

  28. 28

    Die Antwoord - I Dont Dwank

  29. 29

    Die Antwoord - Pompie

  30. 30

    Die Antwoord - Rat Trap 666 (feat. Dj Muggs)

  31. 31

    Die Antwoord - Rats Rule (feat. Jack Black)

  32. 32

    Die Antwoord - Street Light

  33. 33

    Die Antwoord - We Have Candy

  34. 34

    Die Antwoord - Zars

  35. 35

    Die Antwoord - $copie

  36. 36

    Die Antwoord - $o$

  37. 37

    Die Antwoord - 2•GOLDEN DAWN•7

  38. 38

    Die Antwoord - BARUCH IN JOU OEG

  39. 39

    Die Antwoord - Bum Bum (feat. God)

  40. 40

    Die Antwoord - Dagga Puff

  41. 41

    Die Antwoord - Die Antwoord Is Dead

  42. 42

    Die Antwoord - Dis Iz Why I'm Hot

  43. 43

    Die Antwoord - DJ Hi-Tek Rulez

  44. 44

    Die Antwoord - Do Not Fuk Wif Da Kid

  45. 45

    Die Antwoord - Donker Mag

  46. 46

    Die Antwoord - Dont Fuk Me

  47. 47

    Die Antwoord - Doos Dronk

  48. 48

    Die Antwoord - Enter the ninja

  49. 49

    Die Antwoord - Fish Paste

  50. 50

    Die Antwoord - Future Baby

  51. 51

    Die Antwoord - Hey Sexy

  52. 52

    Die Antwoord - I Don't Care

  53. 53

    Die Antwoord - I Don't Need You

  54. 54

    Die Antwoord - I Think You're Freaky

  55. 55

    Die Antwoord - In Your Face

  56. 56

    Die Antwoord - Jonah Hill

  57. 57

    Die Antwoord - Jou Ma Se Poes In 'n Fishpaste Jar

  58. 58

    Die Antwoord - Liewe Maatjies

  59. 59

    Die Antwoord - Money And Da Power

  60. 60

    Die Antwoord - Moon Love

  61. 61

    Die Antwoord - My Best Friend

  62. 62

    Die Antwoord - Orinoco Ninja Flow

  63. 63

    Die Antwoord - Peanutbutter Jelly

  64. 64

    Die Antwoord - Pielie

  65. 65

    Die Antwoord - Sex

  66. 66

    Die Antwoord - She Makes Me a Killer

  67. 67

    Die Antwoord - Shit Just Got Real (feat. Sen Dog)

  68. 68

    Die Antwoord - So What?

  69. 69

    Die Antwoord - Stoopid Rich

  70. 70

    Die Antwoord - Super Evil

  71. 71

    Die Antwoord - U Like Boobies? (feat. Lil Tommy Terror)

  72. 72

    Die Antwoord - U Make A Ninja Wanna Fuck

  73. 73

    Die Antwoord - Very Fancy

  74. 74

    Die Antwoord - Wat Kyk Jy?

  75. 75

    Die Antwoord - Wat Pomp

  76. 76

    Die Antwoord - Whatever Man

  77. 77

    Die Antwoord - Wie Maak Die Jol Vol

  78. 78

    Die Antwoord - Wings On My Penis (feat. Lil Tommy Terror)

  79. 79

    Die Antwoord - Xp€n$iv $h1t

  80. 80

    Die Antwoord - Zefside Zol (Interlude)

Super Evil

Die Antwoord

Ons is fokken mal
Kom ons slag 'n koei
Hang hom onderstebo
Nou gaan hy lekker bloei
Okay mannetjie, tyd vir jou les
Yo jissis vrou, waar’s die fokken mes?

(hier so!!)

Fokkit
Yes Yes Yes
Eugene terror met die 666
My moer my vrou flow is rou
Reimpies, skop en donner
Maak gou pappie
Ons is fokken honger

Hou jou bek jou klein frek
Waar is jou respek?
Haal jou vinger uit jou hol
Waar’s my fokken zol?
Jissis - klein Frikkie, neus vol snot

(God asseblief - gooi weg daai vrot rot)

Hierso’s 'n spliff Pappie
Hierdie goed skop
Kyk die vol maan!
Hierdie kak is aan die gang

Almal!!
Eugene Terror!!!
Dis my fokken naam
Put your hands together
Kom ons bid saam

Super Evil, I am your enemy
Super Evil, I am your enemy

Klein kappie, kaftan
Wat’s aan die gang?
Spliff in my hand
Bokkie aan die kant
Groot dagga blaar op my voorkop YO
(Ek hou vannie rooi, groen en gou oppie mou)

Ons is fokken rou
Ons is fokken nou
Ons is fokken hier
Waar’s die fokken bier
Kom nou seun, eet daardie been
Nee dankie pa
Ek’s 'n vegetarien

Jy’s 'n fokken poes
Kyk jou fokken hemp
Wat staan daar, ANC?
Is jy getik in jou kop?
Ons is die AWB

Boerewors, shambok, wys met die vleis
Rotgif in my spliff
Kaftan wit
As ons satan gaan aanbid

(*cough cough*)
Raah, kykie wille bulletjie
Ma, ek voellie lekke nie
Hierso, vat ‘n pilletjie

Super Evil, I am your enemy
Super Evil, I am your enemy

Antibiotika is lekker
Dit laat my beter voel
Aaaah – nou voel ek lekker!
Vat ‘n sluk van my black alien juice
Ek vat ‘n fokken sluk
Then I transform
Ons skud op die dansvloer
Get your arse warm

Die Beste
Vetse
Moederfokken Zefste
Suid Afrikanse rap-rave master
Ninja's on attack, aah
Check ons funny rapper
Fokken alien soos Wikus van der Merwe
Geen fokken skaam
Baby, I’m on..
the microphone with a black alien arm
Fuck up your brain soos ‘n ill kop stamp
Fok!
Like my fuckin name was Neil Blomkamp

Super Evil, I am your enemy
Super Evil, I am your enemy

Ninja –aka killer prawn
Yo-landi Visser – aka fok julle naaiers,
You know who you are
Jou ma se poes in ‘n vispaste jar

(Sample)
“Toe nou pa, moenie so te kere gaan nie.
Wat moet die mense van ons dink?”

“Man, hulle kan dink net wat hulle wil.
Ek gee okkie eers om nie.”

Playlists relacionadas Ver mais playlists

Momentos

O melhor de 3 artistas combinados